Wednesday, March 14, 2012

great


Great om nuwe dinge te leer
Great om moeg te wees en dan te kan lê
Great om honger te wees en dan te kan eet
Great om lus te wees vir partytjie en dan trou-uitnodiging in pos te kry
Great om lus te wees vir 'n stywe drukkie en dan jou man by jou te hê.
lewe is Great


No comments:

Post a Comment