die nuwe aanbiddingsplek:
die winkelsentrum
groot bymekaarkom-plek
massas
parkering 'n probleem
-------
word wyd adverteer
diens-tye wel bekend
------
donasies / kollekte word vrygewig gegee
meeste gee bo hul vermoeë.
en die geestelike doelwit:
self-verheerliking
diensbaarheid word aangemoedig...
aan die self.
spilpunt van alles
No comments:
Post a Comment