Saterdag, jys koud en mistig en moeilik
maar ek gaan jou regsien met
'n pragtige- Universiteitsdorp-ontbyt..
uitklophou: is 2 jong-mammies se glimlagte
en 2 sprankelende gesigte vol stories van
avontuur
verandering
en vreugde.
so hou op neul hier om my voete
en sloer iewers anders
No comments:
Post a Comment