Person of the week goes to Evansa Hugo
♥
Hierdie dame, vriendin, ma en eggenoot
is vandag reeds 8 jaar tuis
in die Mooiste voortuine in die Hemel.
Daar is tennisbane waar sy kan speel
en lag.
Baie kinders
en mooi en fyn goedjies.
tee uit pragtige koppies,
mooi materiaal oral...
boeke.
sy is fyn en elegant en sy is sterk.
♥
mens kan maar in die teenwoordige tyd
van haar praat
want haar gees leef voort
in haar 3 pragtige dogters.
lewend
herinnerend
sprankelend.
No comments:
Post a Comment