soos my vriendin mooi gesê het na die eerste helfte in die Artscape laas naweek:
"dit is maar alles foreplay..."
ek kon nie ophou giggle nie...
en toe Maandag haar kwinkslag:
Johnny het sy rol-voorbereiding skynbaar geskoei op Johnny Bravo en nie Johnny Castle....
No comments:
Post a Comment