Vanoggend hier om die kombuistafel in Wolseley
praat ons
en pa noem van 'n man
wat al 'n swaar lewe gelei ( gely?) het...
eensaamheid, drank, etc...
en pa sê:
"ja- nee, jy kan sien hy het al grondpad gery"
so oulik!
klein kosbaarhede van my dag.xx
No comments:
Post a Comment