Ook bly dat my petrol-liggie my wel tot in die motorhuis gebring het en dat Julie & Steve lekker gekuier het in Mozambique se Flamingo Bay.
Later die middag Blouberg strand toe. Moyo "Eden on the Bay" middag ete.

( Afrika tromme en diep stemme wat inheemse geluide maak en sing )

geniet jou Sondag!
M
No comments:
Post a Comment