Inside - The Swanies

Hi and welcome to our blog.                           Welkom by ons skribbel-tuiste.


Dankie dat jy hier kom inloer het.
Dit is ons klein "plekkie-van-uitdrukking" 
en het die destydse "scrapbook"-stokperdjie vervang 
toe my studeerkamer begin kreun het onder al die lintjies,
 papier, penne, gom, motiewe, lêers en plakkers.

Ek glo in totale, teer aanvaarding van alle geloofsoortuigings,
 fiksheid-uitkyke, voedsel-voorkeure en literêre - beginsels...
asook alle fliek-voorkeure/afkeure.

你把它更好的

To conclude:
In the words of a greatly revered & accomplished lady,

“Tell me, what is it you plan to do
with your one wild
and precious life?”                                      
Mary Oliver,