Monday, February 22, 2010

happy thoughts



broken barriers
blissful beauty
bondage and release
but
night comes
and starts to sing for
me




inspired by Rilke









My dierbare draf-maaitjie het hierdie oulike"Happy-thoughts" lysie gemaak vandag- toe ek bietjie af was:
kyk net hoe oulik !!!!

"bambi…wit tulpe……kombers en boek onder groot koelteboom in die lente…travelling…sjampanje en goeie geselskap…poetry…franse musiek…warm somers aande met krieke in die agtergrond…thai cooking lesse…art exhibitions in klein ateljees in ‘n hoekie van die stad…rooiwyn en cabaret…mooi foto’s…urban klere… Kamersvol op Lourensford…


nuwe polo…top biling…
pekanneut kaaskoek…
jou blog "

Inge- you rock babes!

No comments:

Post a Comment