Sunday, March 31, 2013

Person of the week: Charmaine Samuels

Charmaine Samuels

 

Hierdie vrou is 'n engel...
Sy is voltyds betrokke by BADISA Wolseley 
(bo: foto is waar sy skenkings uitsorteer) 
xxxxxxx
Haar huis
is 'n plek van veiligheid vir kinders.
Soos die klein Nina 
wat 2 dae oud was en deur plaaswerkers in 'n veld gevind is...
wat nou al amper 4 jaar oud is en by Charmaine woon in pleegsorg.
Charmaine se grootste bekommernis is dat Nina nie Xhosa leer nie..
maar Afrikaans,
en Charmaine wil nie he dat Nina eendag moet "uit voel" 
omdat sy nie haar biologiese ma se taal sal kan praat nie...
Charmaine het kinders en
kleinkinders van haar eie
en hulle woon ook by haar en haar man.


Nederige huisie.
vol liefde
omgee
kleur
begrip.
wat 'n voorbeeld...
van 'n oop hart
gewillige hart
gehoorsame hart.

No comments:

Post a Comment