Monday, August 6, 2012

mank mank- Maandag malligheid



Ek huppel verby die ure
Mank- Maandag probeer byhou
maar sy grys glimlag rus op my rug.
my gesig gedraai na Donderdag
"Man- terugkom- van- jag-ekspidisie-Dag"




Die spoed van Usain Bolt in my vingers oor die keyboard
die opwinding van nuwe fases in my hart
eks 50 meter voor mank Maandag
Mag hy my nie inhaal nie...




No comments:

Post a Comment