Sunday, August 15, 2010

Naweek vreugde- & Inge is "person of the week"


Ronel: hierdie is vir jou wat graag wou weet waarmee ek my Sondag besig gehou het.
Die naweek se "DIY" - ondertoon het reeds 'n rukkie terug begin met Chris wat een van my ma'le se ou stoele begin restoureer het. (Spelling!?)
Sien hier: klaarproduk. (Spyt natuurlik dat ek nie 'n "before" foto geneem het nie)





Die kopstuk vir die bed het toe momentum begin kry en alles is hierdie naweek klaargemaak.
Ek het tot 'n badkamer-rakkie gekry wat al stof begin gaar het op die
"Maria-wil-hĂȘ"- lys. "granted" die lys is lank :)


my nuwe kamer ( so voel dit ! )

Die vakansie gaan ons 2 babas ontmoet.
Een is Dylan Deicher ( Duiste baba ) wat einde Mei gebore is.
Dit is wat ek vir Dylan gemaak het.




Mia Katelyn is Vrydag 13de Augustus gebore in Engeland. Ek is nog besig met haar "babygrow"


Dan is daar nog die SA-babas wat ek nog nie gesien het : Inge Grobbelaar (nee Hanekom) se baba dogtertjie Nina.







Al hierdie opwinding natuurlik en die inspirasie glo ek kom van my nuwe energie/ emmertjie krag wat saam met die komende nuwe dekade afgelewer gaan word.











My gunsteling persoon van die week:
Dit gaan 'n nuwe instelling op die Swanepoel-Blog word.

Die treffende trofee gaan aan haar vir:
"the year of YES"
yes to life, yes to self-development and yes to FUN! Inge is my inspirasie.





ok maaitjies,lekker dag verder

No comments:

Post a Comment