Thursday, October 20, 2011

Geluk


Gelukkig is die een wat die soet reuk van Vrydag al Donderdag-aand ervaar
Gelukkiger is die een wat nie opsien na Maandae nie
Gelukkig is die een wat besef met hoe min sy eintlik oor die weg kan kom
Geseënd is die een wat sy goeie gesondheid elke dag waardeer.


Mag jul gelukkig en geseënd wees.
m


1 comment: