Sunday, February 19, 2012

Person of the week: Vivienne la Cock


hierdie dame lewe met die fynproewer se sensitiwiteit,
sy gee gretig van haarself.
Tannie Sannie, Ina en Viv
het 'n pragtige ooievaarstee gereel vir Yolandé.
Haskell's Vineyard.


Haar tafelgebed was so mooi.
opreg.

"person of the week" is die vrou van - formaat:
Vivienne la Cock.


No comments:

Post a Comment