Wednesday, February 1, 2012

1st day @ new job


Hi all!
Thanks for the well-wishes.
Dankie vir elkeen se sms
en mooi gedagte wat na my rigting gebid / gestuur is.
Dit was 'n wonderlike dag.

Almal was gaaf en verwelkomend by die nuwe werk.
Die atmosfeer was great en "upbeat"
eks bly dat ek die nuwe hoofstuk nou oopgeslaan het.
die eerste klen hoofstukkie was baie positief.

Liefde, Maria


foto-erkenning: Pinterest

No comments:

Post a Comment