Sunday, April 1, 2012

person of the week: Ds Theo Smit

Hy het 'n lang loopbaan van siele begelei na die saligheid van Jesus-kennis.


Hy was eers dominee op Wolseley (voor ma en pa soontoe verhuis het)
vandaar Durbanville. ( hy is die lang man heel regs in die foto )

Passie vir sending werk.... moue oprol en "get the job done"
hys van die "old school" goeie ouens.
Sterk pa
vasberade
voluit
broos en sensitief
goeie spreker
en wonderlike mens.

hier is mooi fotos van ons "persoon van die week" tydens een van dy 4 kinders se troues.








No comments:

Post a Comment