Tuesday, May 1, 2012

Nig- Adri se ooievaarstee

 
dierbaarheid...
 'n klein seuntjie is oppad.
Nadia het 'n pragtige ooievaarstee gereel 
vir my niggie Adri (Bruce) nou du Toit.


♥

Hier is paar fotos van vanoggend se feestelikheid.


 
Daarna het my swart- ma- Grace vir ons kom kuier.
Syt haar kleinkind saamgebring.

so: 'n dag vol jeug en jubeling voorwaar!



             ♥

No comments:

Post a Comment