Sunday, May 20, 2012

person of the week: Avida van der Westhuizen

person of the week / persoon van die week

A V I D A


yay: ekt 'n nuwe persoon ontdek: 
Avida.
Pragtige meisie.
27, swot B CoMm bedryfsielkunde deur UNISA.
gaan uit met Erich (in die blou hemp )
( nefie van ons 'gisteraand'-bruid- Rochelle Theart, nou Burger )



daar is niks so lekker as om n nuwe siel te ontdek nie.
'n sprankel- siel
oop en onskuldig
champagne- oë vir haar kêrel: Erich
en net pret!

kyk hoe mooi !
  tarra!

No comments:

Post a Comment