Thursday, July 5, 2012

Donderdag diensbaarheid

Wanneer laas het jy plek gemaak op N1 vir 'n sukkel-sot in jou baan?
Wanneer laas het jy vir 'n kollega gesê "dit is lekker om saam met jou te werk" ?
Wanneer laas het jy sommer vir die sekretaresse 'n broodje gekoop?
Wanneer laas het jy vir 'n ouer gesê: "goeie werk"

Vier diensbare Donderdag.





No comments:

Post a Comment