Tuesday, November 6, 2012

maak werk maak sterk maak mal


 
 
ek weet nie of die studies my red of my kelder nie
ek weet nie of die winkel-Kersversierings my gelukkig of depressief maak nie
ek verlang na goed wat ek nooit gehad het nie
ek bekommer oor goed wat nooit sal gebeur nie
ek sukkel om hierdie wilde-perd- brein te tem
dit runnik die pad af....










No comments:

Post a Comment