Sunday, November 4, 2012

person of the week: Baba- Jan- Andries du Toit

Person of the week: Jan-Andries du Toit ( Jnr)
 
hierdie kleintjie is nou waarlik 'n klein "person"
hys gedoop gister in NG Kerk Kenridge en was so soet!
 





soet en stil
lê jy in pa se arms
en die dominee sprinkel die watertjies oor jou kop
en die gemeente seën jou met liedere
en glo weer in nuwe
lewe

No comments:

Post a Comment