Wednesday, December 19, 2012

19 Desember 2012

 
Maak jou hart reg
Maak plek
vir nuwe verwondering
Verlossing
in die vorm van die
God-Mens
Jesus
 
 
 
 
 
Krieket
Gerrit sny gras
sny hartjie
vir Santie


No comments:

Post a Comment