Thursday, December 13, 2012

amper daar

 
ek het daardie tv- beeld in my kop
van die "Comrades" se laaste draai
en die kamera-man staan hier
by die eindlyn
en neem daardie laaste tree af
 


No comments:

Post a Comment