Saturday, December 15, 2012

doop Do0P D00p dOOp

Doop.
Klein Jan- Andries du Toit
Gedoop in NG Kerk Kenridge.

 
Die water van lewe
sprinkel
dompel
 
 
doop-belofte
bekragtig
 
 
Alle sterkte en toewyding aan
Adri en Jan- Andries kom
kleinding groot te maak
sodat hy in Jesus se voetspore kan loop.
 
 
 

No comments:

Post a Comment