Wednesday, November 2, 2011

gaan vir goud

eks mal oor hierdie uitdrukking:
Gaan vir goud.

die alliterasie is lekker...
die boodskap sterk

gaan groot
gaan beslis
gaan met mening
en dit alles: vir kwaliteit
die beste
die duursame
die blywende
goud


m

No comments:

Post a Comment