Monday, November 28, 2011

Person of the week: Jak de Priester



Wow die opwinding was groot Saterdag-aand in Lourensford se wynkelder.
Regstreekse uitsending van "Varstrap" ( DSTV se Kyknet )

Ronel het my met die " Jak de Priester"- wortel aan die neus daar in die hart van die boeremusiek ingelei...


en dit was PRET !!
lewensgrootte kameras, video-toerusting, lank en aantreklike program-aanbieder, klank stuff, sexy gay "stage"- bestuurders, grimering vir mans onder die genadelose beligting, die hele lot!
Showbiz honey !!

Jy word gesê wanner jy moet klap en skree. Hulle "queue" jou.
alles baie opwindend.



die name van die orkeste ewenaar slegs die titels van die snitte wat hul bied... dit is 'n ander wêreld !!! Maar natuurlik vat Jak de Priester die "person of the week: toekenning vir sy oulike liedjies oor pa- wees en sulke tipe realiteite.
so net vir vermaak: die name van die finalis-boeremusiek orkeste:
  • Donkiekar
  • Die Penkoppe
  • Die Boere Biscuits (ekt gedink hulle is nogal goed!)
  • Die Korrelkoppe

  • Witwatersrand dames orkes
  • Distrik 7
  • Die Kaapse Affodille
  • Die Sandvelders
  • Witblitz
  • Brink Botha en sy orkes
  • Bakgat
  • Bredell Dansorkes
  • Andre Victor se orkes


hooked!

No comments:

Post a Comment