Wednesday, March 21, 2012

Human- Right's Day Mense Regte dag


mense regte dag
die reg op menswees
die reg om verkeerd te wees
die reg om te vergewe
die reg om weer op te staan
die reg op die delikate,
fyn bestaan van die mens
dis reg

No comments:

Post a Comment