Thursday, March 22, 2012

sukkel met die studies....

ek sukkel om te swot..
die golf van opwinding het gebreek
en daarmee saam
'n lang asem uitgeblaas
helaas
daar is slegs wilskrag en dissipline
om op terug te val.
2 sterk vriende
wat my deurhelp
...

No comments:

Post a Comment