Sunday, March 11, 2012

person of the week: Chrismé Laubscher


Hierdie klein-niggie
is 'n dokter,
'n kundige perdryer,
'n Judo- kampioen,
'n atleet
en onlangs die ongelukkige ontvanger van
'n ski-ongeluk in Canada
( knie gaan bietjie hulp nodig hê om te herstel )
Uitreike gedoen in Zambiê
pragtige Christen
en sys net 30...
en syt Hartswater aant gons met haar glimlag :)
vir haar mooi opregte lewe van hulpverlening:
kry sy "Person of the week"
m

No comments:

Post a Comment