Saturday, September 1, 2012

ek ruil in en om en oor ♥

ek ruil graag in:
raserige roes-moes van die winkels vir 
rose en meditasie

ek ruil graag om:
die goedkoop swakvakmanskap-fraaiing-20- jarige rompie
vir die 32- jarige Woolworths ene

ek ruil graag
springgety modes
vir volhoubare elegansie.

m






photo- credit: Shabby Apple Clothing

No comments:

Post a Comment