Monday, September 3, 2012

Maandag mooi goed

mmm..
boos
ontstuimig wakker geword.. .
half pad deur die "regmaak- vir-die-dag" proses besef
dat die oorsprong van my dissonansie dievolgende is:
'n hewige en stormagtige nagmerrie waar ek teen 'n oud- 1998-matriekulant ( hemel weet waar DIT vandaan kom) uitgevaar het oor aantygings wat ek moet verdedig...

vreemd....


hoekom voel ek daar is aantygings?
hoekom moet ek myself verdedig?

ek gaan nie weer biltong eet voor ek gaan slaap nie...

te veel hormone



so ek fokus nou op mooi goed... kalm goed...

♥ ♥

No comments:

Post a Comment