Tuesday, September 11, 2012

en ons dink terug...

9/11
stories
al die verhale van die oorledenes
al die verhale van die mense wat
 " net opgehou is deur iets sinneloos "
en toe nie betyds by die werk uitgekom het nie...
 en vandag nog leef...
stories
so het ons vertellinge 'n impak.
 
hierdie nota is gevind...
 
 
 
 die laaste wat 'n pa geskryf het.
as jy iets kon skryf wat agterbly...
 wat sal dit wees?

kyk die fliek: "Remember me"

No comments:

Post a Comment