Wednesday, April 13, 2011

woensdag se weeskind


Wees - Woensdag.


wel , nadat die huurder vir die soveelste keer kla oor die pype wat "rattle" in die dak waneer die toilet gespoel word; en die werklike grootmens wêreld van rekeninge en verantwoordelikhede jou vreugde wees laat...

Dan is dit tyd vir 'n wens.
'n Wens wat Woensdag-wesies sal wegwens



so: ek wens vir jou goeie nagrus;
'n mooi boek;
'n smaaklike aand-ete;
'n glimlag en 'n drukkie.
En laat jou teleurstellings en mislukkings en vrese wees wat dit is...
groei geleenthede en karakter-bou- oefeninge en moenie wroeg daaroor nie

Liefde, m

No comments:

Post a Comment