Wednesday, January 4, 2012

kindertjies klein kindertjies rein







BADISA



helping those who have lost hope...



to help themselves.




Dankie aan almal wat Sept 2011 bygedra het tot Badisa se "farmworkers aid".

Onlangs is die laaste van die fondse aangewend vir skoolklere (en klein bederfies) vir die kinders wat my ma in pleegsorg geplaas het.

Dit beteken dat die kinders "sorgbehoewend" gevind is.

Groot woord,

wat impliseer dat hul verwaardeloos is en die ouers nie te vinde is nie, of nie in staat is om na hul om te sien nie.



kyk die blink skoolskoene links!

(ek het nog baie stories en fotos.

Wou net baie Dankie se vir elkeen.)


Hierdie maaitjies hoef nou nie skaam te wees om

volgende week skool toe te gaan nie.

Hulle het skoene en elk 'n witboordjie hemp


Groete

Maria

No comments:

Post a Comment