Saturday, June 30, 2012

merkwaardige vrou....

Julie Daley is 'n wyse en doelbewuste-denker.
sy skryf die mooiste uittreksels van bewondering....
sy bewonder die lewe
sy kyk fyn na interaksie
sy vind iets heilig in gefokuste asemhaling
en sy lewe met 'n bewussyn van 
"wow".
kyk hierdie mooi begin van haar weeklikse e-briefie:

I suddenly felt a strong sense of the miraculous nature of life…
just being here is a miracle. 
When we’re not judging what is happening, a soft sort of joy and love is present. 

I hope you fill these weekend days with times to simply soak in
 the wonderment all around you.

No comments:

Post a Comment