Monday, June 4, 2012

sit jou beste voetjie voor



ek dink sommer vanaand aan idiome, 
sê-goed en die taalgebruik van vandag...
en toe voel ek nostalgies
en blaai deur ons trou-album 
en raak sommer van vooraf verlief.
en toe kom die sinnetjie by my op:
sit jou beste voetjie voor...

nou ja,
lekker aand !

No comments:

Post a Comment