Wednesday, October 31, 2012

beter né?

beter
vordering
 
 
gelukkig het ons nie 'n "Sandy" nie
ons het wel 'n "Marikana"
ongelukkig het ons skole met geen handboeke
maar gelukkig het ons kinders vars lug
en oopte
en tyd vir speel
 
 
 
gelukkig het ons 'n kamer.
ongelukkig het ons nie 'n huis nie
gelukkig het ons mooi kuns
ongelukkig het ons nie 'n muur om dit teen op te hang nie
maar ons vorder
dit raak beter
 
 
 
 
 

No comments:

Post a Comment