Sunday, October 14, 2012

Person of the week: Elandi Jordaan

Person of the week:
Elandi Jordaan.
 
 
 
behalwe dat sy dierbaar is
en mooi
en gebalanseerd:
is dit haar sprankel-sang
van 'n laggie in die kantoor
wat die meeste impak maak
op die 12 - 14 siele rondom haar.
 
 

No comments:

Post a Comment