Tuesday, October 9, 2012

Dinsdag

Dinsdag ek doop jou
  • knersend
  • struwel - broeiend
  • ongesinchroniseerd
  • hakkelrig ....
mag daar nie nog van jou wees nie.

No comments:

Post a Comment